Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 16:7 Bybel vir Almal (ABA)

en julle moet kole in die panne sit. Dan moet julle wierook bo-op die kole sit en julle moet die panne na die altaar bring. Julle moet dit môre doen. Die Here sal self kies wie gewyd is. Leviete, julle moenie alles self wil doen nie.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 16

Kyk Numeri 16:7 in konteks