Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 16:40 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer die Israeliete die plate sien, dan moes hulle onthou dat net iemand van die nageslag van Aäron by die altaar mag kom om wierook te brand. As iemand anders daar wierook brand, dan sal dieselfde met daardie persoon gebeur wat met Korag en sy vriende gebeur het. Die Here het vir Moses gesê hy moet dit vir die Israeliete sê.

Lees volledige hoofstuk Numeri 16

Kyk Numeri 16:40 in konteks