Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 16:38 Bybel vir Almal (ABA)

die panne van hierdie sondaars wat gesterf het, is nou gewyd. Julle moet die panne plat slaan en die plate teen die altaar vasmaak. Die manne het die panne naby die altaar gebring, daarom is die panne gewyd, en die plate moet vir die Israeliete ’n teken wees.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 16

Kyk Numeri 16:38 in konteks