Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 16:30 Bybel vir Almal (ABA)

Maar as die Here iets anders laat gebeur, en as die aarde sy mond oopmaak en hy sluk hulle in saam met alles wat aan hulle behoort, en as hulle lewendig afgaan na die doderyk, dan moet julle weet dat hierdie mense gewys het dat die Here nie vir hulle belangrik is nie.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 16

Kyk Numeri 16:30 in konteks