Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 16:19 Bybel vir Almal (ABA)

Korag het die hele volksvergadering bymekaargeroep by die ingang van die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn. Hy het die volksvergadering opstandig gemaak teen Moses en Aäron. Maar toe sien die hele volksvergadering die lig wat om die Here, die Koning is.

Lees volledige hoofstuk Numeri 16

Kyk Numeri 16:19 in konteks