Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 15:4 Bybel vir Almal (ABA)

dan moet hy saam met sy offer ook ’n koring-offer gee. Die koring-offer moet ’n tiende wees van ’n efa van die beste meel wat julle meng met ’n kwart hin olyf-olie.

Lees volledige hoofstuk Numeri 15

Kyk Numeri 15:4 in konteks