Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 14:34 Bybel vir Almal (ABA)

Julle het manne gestuur om 40 dae lank te kyk hoe die land lyk, en Ek sal julle ’n jaar lank straf vir elke dag. Julle sal 40 jaar lank die straf moet dra vir julle sonde, julle sal weet dat Ek kwaad is vir julle.

Lees volledige hoofstuk Numeri 14

Kyk Numeri 14:34 in konteks