Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 13:32 Bybel vir Almal (ABA)

Die manne het toe vir die Israeliete verkeerde stories begin vertel oor die land waarna hulle gaan kyk het. Hulle het gesê: “Ons het deur die land gegaan om na alles te kyk. Dit is ’n land wat die mense sal laat sterf wat in hom woon. En al die mense wat ons daar gesien het, is baie groot.

Lees volledige hoofstuk Numeri 13

Kyk Numeri 13:32 in konteks