Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 13:23 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die manne by ’n vallei kom waar daar druiwe is, het hulle ’n tak afgesny. Daar was ’n tros druiwe aan die tak, en twee van die manne het die druiwe vasgemaak aan ’n paal en hulle het dit op hulle skouers gedra. Hulle het ook granate en vye saamgebring.

Lees volledige hoofstuk Numeri 13

Kyk Numeri 13:23 in konteks