Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 13:20 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet kyk of die grond vrugbaar is of nie, en julle moet kyk of daar bome is of nie. Julle moenie bang wees nie, julle moet van die vrugte in die land saambring wanneer julle terugkom.”Dit was die tyd wanneer die druiwe begin ryp word.

Lees volledige hoofstuk Numeri 13

Kyk Numeri 13:20 in konteks