Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 11:8 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense het gegaan en hulle het die manna bymekaargemaak. Hulle het dit gemaal op maalklippe of dit fyngestamp in stampblokke, en dan het hulle dit gekook en koekies daarvan gemaak. Die koekies het gesmaak soos olyfolie-koekies.

Lees volledige hoofstuk Numeri 11

Kyk Numeri 11:8 in konteks