Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 11:20 Bybel vir Almal (ABA)

nee, julle sal ’n hele maand lank eet, totdat die vleis by julle neuse uitkom en julle naar word daarvan. Want julle het gewys dat die Here nie vir julle belangrik is nie, die Here wat tussen julle is. Hy het gehoor dat julle huil en vra: ‘Hoekom het ons weggegaan uit Egipte?’ ”

Lees volledige hoofstuk Numeri 11

Kyk Numeri 11:20 in konteks