Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 9:8 Bybel vir Almal (ABA)

U het gesien dat hy vir U glo, en U het ’n verbond gemaak met hom. U het belowe om vir hom en sy nageslag die land te gee, die land van die Kanaäniete, die Hetiete, die Amoriete, die Feresiete, die Jebusiete, die Girgasiete. U het gedoen wat U belowe het, want U doen altyd wat reg is.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 9

Kyk Nehemia 9:8 in konteks