Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 9:5 Bybel vir Almal (ABA)

Die Leviete Jesua, Kadmiël, Bani, Gasabneja, Serebja, Hodija, Sebanja en Petagja het gesê: “Kom, julle moet julle God die Here prys, julle moet nooit ophou om dit te doen nie.”Hulle het u Naam geprys, Here, U wat Koning is, hulle het die Naam geprys, die Naam is so wonderlik dat daar nie woorde is om dit waarlik te prys en te loof nie.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 9

Kyk Nehemia 9:5 in konteks