Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 9:36 Bybel vir Almal (ABA)

Hier is ons vandag slawe, ons is slawe in die land wat U vir ons voorvaders gegee het. U het die land vir hulle gegee sodat hulle kon eet en die goeie dinge van die land kon geniet.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 9

Kyk Nehemia 9:36 in konteks