Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 9:29 Bybel vir Almal (ABA)

U het hulle gewaarsku en gesê hulle moet weer doen wat U wil hê, maar hulle wou nie. Hulle wou nie doen wat U wil hê nie. Hulle het sonde gedoen teen u wette, wette wat ’n mens laat lewe het as jy doen wat die wette sê. Hulle was hardkoppig en opstandig, hulle het nie geluister nie.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 9

Kyk Nehemia 9:29 in konteks