Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 9:25 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het die stede oorwin wat sterk mure gehad het en hulle het die vrugbare grond vir hulle gevat. Hulle het huise gevat wat vol kosbare goed was, ook watergate wat die mense in die rots gekap het, wingerde, olyfbome en baie vrugtebome. Hulle kon eet totdat hulle genoeg gehad het, hulle het vet geword. Hulle het die goeie dinge geniet wat U gegee het.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 9

Kyk Nehemia 9:25 in konteks