Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 9:2 Bybel vir Almal (ABA)

Die Israeliete het apart gegaan, weg van almal wat nie Israeliete was nie. Die Israeliete het voor die Here gaan staan en hulle het bely dat hulle sonde gedoen het en dat hulle voorvaders verkeerd gedoen het.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 9

Kyk Nehemia 9:2 in konteks