Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 9:19 Bybel vir Almal (ABA)

U was goed vir hulle toe hulle swaargekry het, U het hulle nie gelos in die woestyn nie. Die wolk het daar gebly om hulle in die dag te lei op die pad, en die vuur het in die nag lig gemaak op die pad waar hulle moes gaan.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 9

Kyk Nehemia 9:19 in konteks