Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 9:17 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle was ongehoorsaam, hulle het nie die wonderwerke onthou wat U gedoen het nie. Hulle was hardkoppig, hulle was opstandig, hulle wou teruggaan om weer slawe te wees.“Maar U is God, U vergewe mense se sondes, U is genadig, U is goed vir mense wat swaarkry, U is geduldig, U doen altyd wat U belowe het. U het hulle nie gelos nie.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 9

Kyk Nehemia 9:17 in konteks