Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 9:11 Bybel vir Almal (ABA)

U het ’n pad gemaak deur die see sodat ons voorvaders op droë grond daar kon deurloop, maar U het die mense wat vir hulle gevolg en gejaag het, in die water gegooi. Hulle het soos ’n klip in diep water gesink.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 9

Kyk Nehemia 9:11 in konteks