Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 8:8 Bybel vir Almal (ABA)

Die Leviete Jesua, Bani, Serebja, Jamin, Akkub, Sabtai, Hodija, Maäseja, Kelita, Asarja, Josabad, Ganan en Pelaja het die wette vir die mense verduidelik. Die mense het op hulle plekke bly staan.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 8

Kyk Nehemia 8:8 in konteks