Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 8:5 Bybel vir Almal (ABA)

Die sekretaris Esra het gestaan op ’n hout-toring wat mense gemaak het. Regs langs hom het Mattitja, Sema, Anaja, Urija, Gilkija en Maäseja gestaan, en links langs hom het Pedaja, Misael, Malkija, Gasum, Gasbaddana, Sagaria en Mesullam gestaan.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 8

Kyk Nehemia 8:5 in konteks