Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 8:11 Bybel vir Almal (ABA)

Die goewerneur het vir die mense gesê: “Julle moet gaan, julle moet lekker kos eet en soetgoed drink. Julle moet vir ander mense wat niks gereedgemaak het nie, ook daarvan stuur. Want hierdie dag is gewy aan ons Here. Julle moenie hartseer wees nie, julle moet bly wees daaroor dat die Here julle beskerm.”

Lees volledige hoofstuk Nehemia 8

Kyk Nehemia 8:11 in konteks