Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 7:38-43 Bybel vir Almal (ABA)

38. en Senaä 3 930.

39. Die priester-families was: Jedaja, van die nageslag van Jesua, hulle was 973,

40. Immer 1 052,

41. Pasgur 1 247

42. en Garim 1 017.

43. Die Leviete-families was Jesua, dit is die Kadmiël-familie en die Hodewa-familie, hulle was 74.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 7