Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 7:33-39 Bybel vir Almal (ABA)

33. die ander Nebo 52,

34. die ander Elam 1 254,

35. Garim 320,

36. Jerigo 345,

37. Lod, Hadid en Ono 721,

38. en Senaä 3 930.

39. Die priester-families was: Jedaja, van die nageslag van Jesua, hulle was 973,

Lees volledige hoofstuk Nehemia 7