25. Gibeon 95.
26. Daar was ook mense van hierdie stede: Van Betlehem en Netofa was daar 188 mense,
27. Anatot 128,
28. Bet-Asmawet 42,
29. Kirjat-Jearim, Kefira en Beërot 743,
30. Rama en Geba 621,
31. Mikmas 122,
32. Bet-El en Ai 123,
33. die ander Nebo 52,
34. die ander Elam 1 254,
35. Garim 320,
36. Jerigo 345,
37. Lod, Hadid en Ono 721,
38. en Senaä 3 930.
39. Die priester-families was: Jedaja, van die nageslag van Jesua, hulle was 973,
40. Immer 1 052,
41. Pasgur 1 247
42. en Garim 1 017.
43. Die Leviete-families was Jesua, dit is die Kadmiël-familie en die Hodewa-familie, hulle was 74.
44. Die Asaf-familie was die mense wat moes sing, hulle was 148.