Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 7:24-32 Bybel vir Almal (ABA)

24. Garif 112 en

25. Gibeon 95.

26. Daar was ook mense van hierdie stede: Van Betlehem en Netofa was daar 188 mense,

27. Anatot 128,

28. Bet-Asmawet 42,

29. Kirjat-Jearim, Kefira en Beërot 743,

30. Rama en Geba 621,

31. Mikmas 122,

32. Bet-El en Ai 123,

Lees volledige hoofstuk Nehemia 7