Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 6:6 Bybel vir Almal (ABA)

In die brief was geskryf: “Mense vertel tussen die volke dat die Judeërs opstandig wil word teen die koning, en Gasmu sê dit is waar. Hulle sê dit is hoekom jy die muur bou. Hulle sê dat jy self die koning van die Judeërs wil word.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 6

Kyk Nehemia 6:6 in konteks