Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 6:10 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het gegaan na die huis van Semaja seun van Delaja seun van Mehetabel. Hy kon nie uit sy huis kom nie. Hy het vir my gesê: “Ons moet mekaar in die tempel ontmoet, binne-in die gebou. Dan sluit ons die deure, want daar is mense wat jou wil kom doodmaak. Hulle wil dit vannag doen.”

Lees volledige hoofstuk Nehemia 6

Kyk Nehemia 6:10 in konteks