Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 5:8 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het vir die belangrike mense en die leiers gesê: “Die Judeërs moes hulleself verkoop aan mense wat nie Israeliete is nie, maar ons het hulle losgekoop. Nou verkoop julle hulle weer, en ons sal hulle wéér moet loskoop.”Hulle het stilgebly, niemand het iets gesê nie.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 5

Kyk Nehemia 5:8 in konteks