Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 5:18 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het elke dag ’n bees en ses vet skape laat slag en ek het ook hoenders laat gaarmaak, en elke tiende dag het ek ook baie wyn vir almal gegee. Maar ek het nie die geld gevra wat ’n goewerneur kon kry om kos te koop nie, want hierdie volk moes hard werk.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 5

Kyk Nehemia 5:18 in konteks