Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 5:12 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het gesê: “Ons sal dit teruggee en ons sal nie vir hulle nog iets vra nie. Ons sal doen wat jy sê.”Ek het die priesters geroep. Hulle almal moes belowe dat hulle sal doen wat hulle gesê het, en dat God die getuie sal wees.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 5

Kyk Nehemia 5:12 in konteks