Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 3:3 Bybel vir Almal (ABA)

Die Senaä-familie het die Vis-poort gebou. Hulle het die balke op die mure gesit en hulle het die deure ingesit, saam met die slotte en die sluitbalke.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 3

Kyk Nehemia 3:3 in konteks