Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 2:3 Bybel vir Almal (ABA)

maar ek het vir die koning gesê: “Ek bid dat die koning lank sal lewe! Ek ís hartseer, ek kan nie anders voel nie, want vyande het die stad verwoes waar my voorvaders se grafte is. Hulle het die poorte verbrand.”

Lees volledige hoofstuk Nehemia 2

Kyk Nehemia 2:3 in konteks