Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 2:12 Bybel vir Almal (ABA)

het ek in die nag uitgegaan. Daar was net ’n paar manne by my. Ek het vir niemand gesê wat my God my laat besluit het om vir Jerusalem te doen nie. Daar was ook nie diere by my nie, net die dier waarop ek gery het.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 2

Kyk Nehemia 2:12 in konteks