Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 2:1 Bybel vir Almal (ABA)

Die beker wyn was voor die koning, en ek het dit opgetel en vir hom gegee. Dit was in die maand Nisan, in die twintigste jaar nadat Artasasta koning geword het. Ek het nooit voorheen vir die koning gewys dat ek sleg voel nie.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 2

Kyk Nehemia 2:1 in konteks