Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 13:5 Bybel vir Almal (ABA)

vir Tobija ’n groot kamer gegee om in te woon. Dit was die kamer waarin hulle voorheen die koring vir die koring-offer gebêre het en ook die wierook en die gereedskap en die tiendes van koring, wyn en olyf-olie. Die Leviete en die mense wat moes sing en die poortwagte moes die tiendes kry, en die priesters moes hulle eie deel van die tiendes kry.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 13

Kyk Nehemia 13:5 in konteks