Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 13:19 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het toe dít gedoen: Ek het gesê hulle moet die poorte van Jerusalem sluit wanneer die Sabbatdag begin, en hulle moenie die poorte oopmaak voordat die Sabbatdag verby is nie. Ek het party van my manne by die poorte laat staan om te kyk dat daar nie goed inkom op die Sabbatdag nie.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 13

Kyk Nehemia 13:19 in konteks