Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 13:15 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het in daardie tyd in Juda gesien dat mense op die Sabbatdag werk. Hulle het die parskuipe getrap en ander mense het vragte koring op donkies gelaai en ook wyn en druiwe en vye en ander goed. Hulle het dit in Jerusalem ingebring op die Sabbatdag. Ek het vir hulle gesê hulle mag nie op die Sabbatdag goed verkoop nie.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 13

Kyk Nehemia 13:15 in konteks