Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 13:13 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het mense gekies en aangestel oor die stoorkamers. Hulle moes die tiendes verdeel tussen die Leviete. Dit was die priester Selemja en die sekretaris Sadok en die Leviet Pedaja. Ganan seun van Sakkur seun van Mattanja moes hulle help. Ek het geweet hulle sal die werk goed doen.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 13

Kyk Nehemia 13:13 in konteks