Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 11:4 Bybel vir Almal (ABA)

Party mense van die stamme Juda en Benjamin het in Jerusalem gewoon. Van die Juda-stam was daar Ataja seun van Ussia seun van Sagaria seun van Amarja seun van Sefatja seun van Mahalalel. Hulle was van die nageslag van Peres.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 11

Kyk Nehemia 11:4 in konteks