Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 11:1 Bybel vir Almal (ABA)

Die leiers van die mense het in Jerusalem gewoon. Die ander mense het lootjies getrek om te sien wie in Jerusalem moet woon. Een uit elke tien mense moes in Jerusalem woon, die ander mense het in die ander stede gewoon.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 11

Kyk Nehemia 11:1 in konteks