Ou Testament

Nuwe Testament

Nahum 2:11-12 Bybel vir Almal (ABA)

Nineve was soos ’n plekwaar leeus bly.’n Leeu-mannetjie en ’n leeu-wyfieen hulle kleintjieis vir niks bang nie.Hulle vang diere wanneer hulle wil.Die leeu-mannetjie vang ’n dieren verwurg diten hy bring kos vir sy wyfiesen sy kleintjies.Nineve se mense was ookvir niks bang nie.Hulle het ander mense gevangsoos leeus diere vang,en hulle het die mensese goed gevat.

Lees volledige hoofstuk Nahum 2

Kyk Nahum 2:11-12 in konteks