Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 6:15 Bybel vir Almal (ABA)

Julle sal koring saai,maar julle sal nie koring afsny nie.Julle sal olie druk uit die olywe,maar julle sal nie olie kryom aan julleself te smeer nie.Julle sal sap uit die druiwe druk,maar julle sal nie wyn kryom te drink nie.

Lees volledige hoofstuk Miga 6

Kyk Miga 6:15 in konteks