Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 4:3 Bybel vir Almal (ABA)

“Die Here sal die regter weestussen die volkeen Hy sal die sterk volkevrede laat maak met mekaar,die volke wat naby isen die volke wat ver is.Dan sal die volke hulle swaardeen spiese smelten hulle sal skerp ysters maakom te ploegen messe om bome se takke af te sny.Die volke sal nie weer oorlog maak teen mekaar nieen hulle sal ook nie leerom oorlog te maak nie.

Lees volledige hoofstuk Miga 4

Kyk Miga 4:3 in konteks