Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 4:13 Bybel vir Almal (ABA)

Nou moet die mensevan Jerusalem die volke trapsoos beeste die koring-gerwe trap.Die Here sê:“Ek gee vir hulle ysterhoringsen brons-pote.Dan kan hulle die volke fyntrapen hulle kan die volke se goed vaten vir My present gee.”Die volke se goed sal behoortaan die Here van die hele aarde.

Lees volledige hoofstuk Miga 4

Kyk Miga 4:13 in konteks