Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 4:10 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moet seerkry,jy moet skreesoos ’n vrou wat ’n kind kry,want jou mensemoet uit die stad gaan.Hulle moet in die veld gaan woonen dan na die stad Babel gaan.Die Here sê:“Daar in Babel sal Ek julle red,Ek sal julle vrymaakvan julle vyande.”

Lees volledige hoofstuk Miga 4

Kyk Miga 4:10 in konteks