Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 8:33 Bybel vir Almal (ABA)

Julle mag sewe dae lank nie weggaan van die ingang van die tent nie. Julle moet daar bly totdat die tyd verby is om julle te wy, want om julle te wy, hou sewe dae lank aan.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 8

Kyk Levitikus 8:33 in konteks