Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 8:28 Bybel vir Almal (ABA)

Toe het Moses dit by hulle geneem en hy het dit op die altaar verbrand saam met die brand-offer. Dit was ’n offer om die priesters te wy, dit was ’n vuur-offer, dit ruik lekker vir die Here.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 8

Kyk Levitikus 8:28 in konteks